Wednesday, September 30, 2009

Goud > $1000 na 30 September 2009?

Ek hoor dit is vandag die laaste dag wat jy Goud vir minder as $1000 per ons kan kry.

Tuesday, September 29, 2009

Satrix Divi Cash Contribution per Dividend Plus Basket

Een ding wat ek nie verstaan van die Satrix Divi is dat in een week die "Cash Contribution per Divident Plus Basket" verander vanaf R15 676 na R5 447 sonder dat 'n dividend of iets verklaar is. Ek het vir 'n jafel by Satrix gebel en gevra wat gaan aan, hy't gese sal terugkom na my, maar wag nog steeds. Toe ek laas met hom gepraat het, het hy iets gemompel van JP Morgan.
Ek verstaan nie hoekom die Satrix Divi nie meer deursigtig is, dit is immers wat ons soek.

Hier is die webtuiste van die Satrix Div. http://www.satrix.co.za/Dynamic/satrixdividetails.aspx

Hou maar gerus die Cash Contribution per Divident plus basket dop.

Monday, September 14, 2009