Friday, October 2, 2009

Goud onder $1000 per ons

Live 24 hours gold chart [Kitco Inc.]

Die 30 September 2009 het iemand gese dat jy nooit meer goud vir onder $1000 per ons sal kry, wel sy woorde was nie eers 24 uur oud toe kan jy goud vir onder $1000 kry.

Daar is so baie geld geprint/geskep deur die Sentrale banke en IMF om die wereld uit die finansieele krisis te kry, Inflasie is oppad dit is slegs 'n kwessie van tyd. Goud sal op die langtermyn in prys toeneem, ie meer geld in omloop.

No comments:

Post a Comment